For all official information and updates regarding Covid-19 visit the South African Department of Health website at www.SAcoronavirus.co.za or their WhatsApp line on 0600-123456. If you want your own WhatsApp Chatbot visit www.whatskonnekt.com

Baie geluk met hierdie groot stap.

Ds. Dewald wil graag met voornemende paartjies ‘n pad stap en ‘n reeks vooraf gesprekke is belangrik voordat paartjies in die huwelik bevestig word.

Paartjies wat in die huwelik bevestig wil word moet die kerkkantoor kontak t.o.v. reelings vir die kerk, koster, predikant en orrelis. Die saal is ook beskikbaar vir onthale. Daar is koste aan verbonde, afhangende van die dienste wat benodig word. Kontak asseblief die kerk kantoor om die besonderhede en kostes te bespreek.

Terug Terug na bo