Begrafnis
Ons innige simpatie met u verlies. Die begrafnis ondernemers reël met die kerkkantoor, Ds. Dewald, orrelis en koster. In die geval van lidmate van die gemeente neem die susters van die betrokke blok verantwoordelikheid vir die voorsiening van verversings na afloop van die diens! U is welkom om van enige van die volgende begrafnisondernemers gebruik te maak:
|
Terug | Terug na bo |