![]() | Adres: Gedeelte 599 van die Plaas Hartebeespoort B 410 JQ, Brits Brits, North West South Africa |
![]() | Kontakpersoon: Sekretaresse Selnommer.:082 201 5641 Faks nr:086 275 4186 Epos: sekretaresse@vorentoe.co.za |
![]() | |
![]() | Kantoor Selnommer.: 082 201 5641 |
![]() | |
![]() | |
![]() | Aanwysings: Vanaf Pretoria:
Neem die N4 na Rustenburg
Neem die R511 uitgang.
Draai regs op die R511, ry tot in Brits en dan deur die dorp, totdat u die Wolwekraal afdraai op linkerhand kry. Draai links by die wolwekraal afdraai. (Wolwekraal afdraai is ongeveer 15 km vanaf die R511 afdraai). Nadat u by die Wolwekraal afdraai links afgedraai het, volg die pad vir 4.7 km of tot u n vier-rigting stop kry. Draai net na die vier-rigtingstop links. Nie die eerste grondpad na sonop nie. Die tweede grondpad op linkerhand. Daar is n geel bord waarop Ng kerk Vorentoe staan.
From Pretoria:
Take the N4 toward Rustenburg
Take the exit towards R511 (550m)
Turn right onto R511 (15 km)
Turn left onto Wolwekraal Rd (4.7 km)
Turn left after four way stop. Not the first gravel road to Sonop. The second road. There is a little yellow sign: Ng kerk Vorentoe.
|
![]() | Besigheidsure: BANKBESONDERHEDE NG Kerk Vorentoe – ABSA Brits – Rek Nr : 640580127 – Tak Kode : 632005
|
Terug | Terug na bo |