Nuwe Lidmate
Nuwe Lidmate
Baie welkom hier by ons! Ons is bly dat jy ‘n tuiste gevind het.
Kom maak asseblief na die diens ‘n draai by die kerkkantoor aan sodat die nodige vorms voltooi en die bewyse van lidmaatskap aangevra kan word.
Die kerkkantoor is Sondae oop van 08:00 tot 11:00.
Ons wil graag by jou kom kuier, sodra ons weet dat jy hier is.
Terug | Terug na bo |